Description
NLV Geskenkbybel Swart (Sagteband)
Wil Vosloo & Andrie Du Toit
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die
Nuwe Lewende Vertaling
, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die
NLV Geskenkbybel
’n waardevolle geskenk wees.
- Gewilde NLV-teks
- 7,5 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
140 x 215 mm





Reviews
There are no reviews yet.